Sarah Baartman Netbalproewe

Home / Nuusberigte / Sarah Baartman Netbalproewe
Sarah Baartman Netbalproewe

HVS se netbalspelers het verlede week aan die Beyers Naude Netbalproewe deelgeneem en die volgende spelers is gekies om aan die Sarah Baartman proewe deel te neem:

Netbal o.14: Elné Viljoen en Izanne Pienaar

Netbal o.15: Zenobia Homveld, Ilze Vorster, Elzahn Dinjana en Nicole Jacobs

Netbal o.18: Junielle Goliath, o.17: Sanet Grobler, o.16: Jamie-Lee Gerber en o.18:

Rominichia Stoffels

Baie sterkte met julle voorbereiding vir die proewe wat eersdaags gehou word!