Skaakmat, Interskole

Home / Nuusberigte / Skaakmat, Interskole
Skaakmat, Interskole

Vanaand het ons seuns én meisies die borde oorheers en met koel koppe, slim planne en vinnige skuiwe gewen.

Uitslag: 15 – 13 vir Volkskool!

Baie geluk aan elke speler wat tot die laaste skuif gebly het.