Span Toekennings 2025

Home / Nuusberigte / Span Toekennings 2025
Span Toekennings 2025

Die Span Toekennings het weer bewys hoe sterk ons Volksies saamstaan. Elke span, groot of klein, het hard gewerk, mekaar ondersteun en elke uitdaging met trots aangepak.

Julle wys dat spanwerk en samehorigheid by Volkskool altyd eerste kom!