13/05/202217/02/2026Nuusberigte Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning van ons oud-skoliere en plaaslike besighede. Baie dankie aan Stephan de Souza van Freshstop College Motors vir die borg van hierdie twee splinternuwe pawiljoene!