18/03/202217/02/2026Nuusberigte Izak Hattingh (graad 12), neem hierdie naweek aan die SA Vlak 3 Kampioenskappe te Port Elizabeth deel. Izak het goeie tye aangeteken tydens die interskole- en karoogala en selfs nuwe rekords opgestel. Baie sterkte vir die naweek, Izak!