28/04/202517/02/2026Nuusberigte GROOT geluk aan Gaby Hall wat aan die Tarkastad Skou deelgeneem het en ALGEHEEL EERSTE gekom het in die 3-gang Kinderryperdklas! Hier is sy op haar pragtige perd, Gifted Looks – wat ’n span! Ons is so trots op jou, Gaby!