03/09/202117/02/2026Nuusberigte Petrie van der Merwe is vir die Oostelike Provinsie 0.19-tennisspan gekies en sal die OP verteenwoordig tydens ‘n provinsiale tennistoernooi te Kaapstad wat vanaf 23 tot 27 September 2021 aangebied word.