18/03/202217/02/2026Nuusberigte Petrie van der Merwe (o.19 A-span) en Louwen Wolfaardt (o.15 B-span) neem hierdie naweek in Pretoria aan die Nasionale Interprovinsiale Toernooi vir SA Skole deel. Ons wens julle baie sterkte toe vir julle deelname!