Visvang

Home / Nuusberigte / Visvang
Visvang

Nico Coetzee het vroeer vanjaar deelgeneem aan die Nasionale Varswater Hengelkompetisie en het die President A Juniorspan verteenwoordig.  Die kompeitise het in Bloemhof plaasgevind.