Volksie 7’s Rugbytoernooi

Home / Nuusberigte / Volksie 7’s Rugbytoernooi
Volksie 7’s Rugbytoernooi

Hoër Volkskool het die afgelope naweek ‘n suksesvolle 7’s rugbytoernooi met die ondersteuning van Nommerpas en ander borge aangebied.

Baie geluk aan die wenners van die verskillende afdelings:

o.15 Plaat Finaal: Hoërskool Grens

o.15 Beker Finaal: Aliwal Noord Hoërskool

o.17 Plaat Finaal: Hoër Volkskool

o.17 Beker Finaal: Hoër Landbouskool Marlow

Baie dankie aan al die skole wat ons toernooi ondersteun het.V