Volksies gee om – BLOEDSKENK

Home / Nuusberigte / Volksies gee om – BLOEDSKENK
Volksies gee om – BLOEDSKENK

Woensdag 17 April het die SANBS Hoër Volkskool besoek en leerders het die geleentheid gehad om bloed te skenk.

Altesaam 36 eenhede is geskenk by hierdie belangrike geleentheid.