Volkskool gee om

Home / Nuusberigte / Volkskool gee om
Volkskool gee om

Op 16 Oktober was die personeel van SANBS by die Volksie. Soos elke keer tydens hulle besoek, het baie van HVS se leerders en personeel gaan bloed skenk, om so ‘n groot verskil in mense se lewens te maak.
Baie dankie aan elkeen wat keer op keer die SANBS ondersteun.