Vroue gee aan vroue

Home / Nuusberigte / Vroue gee aan vroue
Vroue gee aan vroue

Tydens Vrydag, 8 Augustus se Vroue-tee by Huis Cronjé het elke vrou ‘n kombers of serp vir liefdadigheid saam gebring.
Mev. Marichen Nel het namens Huis Cronjé twee mandjies vol komberse en serpe aan Khomanani Victim Support Centre oorhandig.

Dankie vir die goeie werk wat julle vir ander vroue doen! Ons hoop hierdie donasie kan ‘n verskil maak.