Op 22 Februarie 2022 was die Karoogala by HVS aangebied. Die skole wat aan die hoërskool swemgala deelgeneem het, was Hoër Volkskool, Union High, Cradock Hoërskool, Gill College en Marlow Landbouskool. Die totale punte was as volg: Meisies: Eerste: Union High 190 Tweede: Hoër Volkskool 168 Derde: Gill College 17 Vierde: Hoërskool Cradock 15 Seuns:...
Category: Nuusberigte
Boogskiet
AGA-SA Top 60 boogskietkompetisie was op 12 Februarie 2022 te Port Alfred aangebied. Uit die Top 60 deelnemers, word twee spanne (16 skoliere en 16 volwassenes) gekies, om Suid-Afrika later vanjaar te verteenwoordig. Annelie Pieterse en Freddie van der Mescht, asook HVS se boogskietafrigters, mnr. Beyers Cronje en sy vrou, Carol, is ingesluit in die...
Akademies Top 10
Na afloop van die 2021 November-eksamen, het die volgende leerlinge top prestasies behaal op akademiese gebied. Die volgende leerlinge is as Nr 1 op dei ranglys vir akademie aangewys: GR 11: Annelie Pieterse Gr 10: Zenke Enslin Gr 9: Xander Keyser Gr 8: Sarè Viljoen
Atletiek Bekerwenners
Hoër Volkskool het ons jaarlikse kleure-atleitekbyeenkoms gehou. Die deelnemers was almal baie opgewonde om na twee jaar weer bietjie aktief te wees en daar was baie meer inskrywings as gewoonlik. Die dag het lekker koel begin maar dit was vinnig toe die karoo-son op ons neergefel het. Na afloop van die jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms by Hoër...
Kleuregala
Hoër Volkskool kon in 2022 uiteindelik weer ons jaarlikse kleuregala aanbied. Na ‘n minder aktiewe tyd in die swembad, is daar slegs 4 rekords verbeter op die dag. Marlien Crewe-Brown verbeter die 100m borsslag en die 50m borsslag wat haar suster, Lizandri Crewe-Brown in 2017 opgestel het. Sy verbeter ook die 200m borslag met ‘n...
Langtafel-viering
U word hartlik uitgenooi na Volkskool se eerste Eeufeesviering vanjaar! Kom geniet ‘n deftige LANGTAFEL VIERING met heerlike kos, ons eie Eeufeeswyn en lekker geselskap.
Dux-leerling 2021
BAIE GELUK aan Petroné Fourie wat as die Dux-leerling vir die 2021 akademiese jaar aangewys is. Petroné het die Rupert Prestasie Toekenning ontvang as gesamentlike TOP MATRIEK in Graaff-Reinet vir 2021. Sy deel hierdie prestasie met James Rose-Innes van UHS.Petroné, die jongste van drie Fourie-sussies het verlede jaar haar skoolloopbaan aan Hoër Volkskool voltooi. Dit...
Volksies het GEES!
Boogskiet
Gedurende 2020 het HVS se skuts aan ‘n deurlopende boogskietkompetisie deelgeneem, waarvan sommige byeenkomste virtueel was en ander byeenkomste wel aangebied is. Tydens die Nasionale Boogskietkompetisie wat in 2021 by Daniel Pienaar te Uitenhage gehou is, het Freddie van der Mescht en Annelie Pieterse deurgedring na die top 60 skuts in Suid-Afrika. Twee van HVS...
OP Tweekamp
Hoër Volkskool het die afgelope naweek ‘n offisiële tweekampbyeenkoms op ons sportgronde en swemfasiliteit aangebied. Daar was heelwat deelnemers wat van Port-Elizabeth af gery het om aan die byeenkoms in die Karoo, deel te neem. Twee van HVS se leerders is tydens die byeenkoms in die OP spanne opgeneem: Hannes van der Merwe Seuns 0.15A...









