Author: admin

Home / admin
Beroepsaand by Volkskool
Artikel

Beroepsaand by Volkskool

Op Donderdag 20 Augustus het ons Graad 9-leerders die geleentheid gehad om saam met bekende sakemanne en beroepslui uit ons dorp te sit, gesels en eerstehands te hoor wat die beroep in die praktyk behels. Van tandartse en rekenmeesters tot dokters, veeartse en sakelui – die leerders kon vrae vra, luister na waardevolle raad en...

Leerlingraad 2027
Artikel

Leerlingraad 2027

Baie geluk aan die Leerlingraad van 2027! Julle is gekies om ’n belangrike rol in ons skool te speel. Mag julle hierdie geleentheid met trots, verantwoordelikheid en leierskap aanpak. Ons sien uit na alles wat julle as span gaan bereik!

Saam maak ons ‘n verskil
Artikel

Saam maak ons ‘n verskil

Vroeër vanjaar het Volkskool en die Graaff-Reinet Kankervereniging hande gevat met ’n rolbaldag en lootjiesinsameling om ’n verskil te maak in die lewens van mense wat deur kanker geraak word.Die bedrag wat tydens die dag ingesamel is, is nou aan die Kankervereniging oorhandig. Ons is dankbaar dat ons, met die ondersteuning van ons gemeenskap, iets...

Goeie nuus uit die akademie
Artikel

Goeie nuus uit die akademie

Die eerste rondte-uitslae van die Proverto Nasionale Hoërskoololimpiade is bekend, en ons is trots op ons leerders se uitstekende prestasies. Die inskrywingsfooi bied toegang tot die Rekeningkunde-, Besigheidstudies- en Ekonomie-vraestelle, asook die uitdagende UJ FIMO (Financial Investment Management Olympiad). Hierdie groep talentvolle Rekeningkunde-kandidate het almal deurgedring na die tweede rondte. Nushaan, wat nie Besigheidstudies as...

Hokkieprestasies
Artikel

Hokkieprestasies

Baie geluk aan twee Volkskool-hokkiespelers wat gedurende die vakansie die Oos-Kaap met trots verteenwoordig het! Angela Voster is vir die OP O.16B-span gekies en het in die Paarl deelgeneem. Sy is as Speler van die Wedstryd aangewys in die wedstryd teen Mpumalanga. Alecia Louw het vir die OP O.18A-span uit gedraf. Die span het derde...

Nasionale Landsdienskamp
Artikel

Nasionale Landsdienskamp

Baie geluk aan Luandré Rademan, wat tydens die Provinsiale Landsdienskamp op Skietfontein gekies is om die Oos-Kaap by die Nasionale Landsdienskamp in Desember te verteenwoordig. Hy is boonop aangewys as die junior hoërskole se leier van die Oos-Kaap vir die nasionale kamp – ‘n besondere eer wat sy leierskap en toewyding weerspieël. Baie geluk, Luandré!...

Nasionale Kampioenskappe
Artikel

Nasionale Kampioenskappe

Baie geluk aan Renaldo van der Westhuizen en Reaglin Maarman, twee van ons Graad 11-leerders, wat die Oos-Kaap met trots by die MASA Nasionale Kampioenskappe in Pretoria van 26–28 Junie verteenwoordig het. Hulle het uitstekende prestasies gelewer en die volgende medaljes huis toe gebring: Renaldo van der Westhuizen🥇Goud – Points Fighting🥇Goud – Combat Weapons Reaglin...

Swem
Artikel

Swem

Baie geluk aan Kate-Lynn Kruger, wat tydens die PEA Swemklub se einde-van-die-seisoen-prysuitdeling, wat op Vrydag, 17 Julie in Gqeberha plaasgevind het, met die NMBA Championship-trofee vir die 200 m borsslag bekroon is. Kate-Lynn se uitstekende prestasies deur die seisoen word ook weerspieël in haar nasionale ranglys: Sesde in die 200 m Borsslag Agtste in die...

Enduro
Artikel

Enduro

Van 2 tot 4 Julie 2026 het Erik Swanepoel en Frederick de Klerk die uitdagende IMPI Hard Enduro naby Bergville in die Noordelike Drakensberg aangepak – een van Suid-Afrika se grootste en mees veeleisende hard enduro-byeenkomste. Meer as 1 200 ryers het vanjaar deelgeneem, met deelnemers van regoor die wêreld wat hul vaardighede teen die...