Category: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Boogskiet
Post

Boogskiet

Lekker reën,  groen gras en die pragtige berge rondom Graaff-Reinet het die agtergrond gevorm vir ‘n perfekte dag vir boogskiet by Hoër Volkskool op 14 Maart 2020. 55 skuts het deelgeneem aan die twee boogskiet dissiplines (Bulls  eye en 3D) Volkskool se ouers het die perfekte gashere gespeel vir die besoekers. Ons kan trots wees...

Port Elizabeth Sport-toernooi
Post

Port Elizabeth Sport-toernooi

Die afgelope naweek het van ons hokkie-, netbal-, en rugbyspanne deelgeneem aan verskeie toernooie te Port-Elizabeth. Die rugbyspanne  het aan die Andrew Rabie Rugbyfees deelgeneem. Die 0.14span speel teen Hoërskool Otto du Plessis en speel gelykop 5 – 5. Die 0.15 span het met baie entoesiasme gespeel en kon daarin slaag om Hoërskool Alexandria 14 – 7 te...

Post

Gill Sportdag

By die jaarlikse Gill Sportdag het Hoër Volkskool weereens deelgeneem op die netbalbaan, die hokkie – en die rugbyveld. Dit was vir die meeste spanne die eerste keer wat hul die seisoen saam speel. Die verskillende spanne het verskillende uitslae gehad, maar dit was ‘n genotvolle dag vir almal. Die uitslae is as volg: Netbal (HVS telling eerste) Adelaide...

Oos-Kaap Atletiek
Post

Oos-Kaap Atletiek

Die Oos Kaap Hoërskole Atletiekkampioenskappe het van 5 tot 7 Maart 2020 op Cradock plaasgevind.  Baie warm weer was ‘n uitdaging vir die atlete om hulle beste prestasies te kon lewer. Marni van der Merwe het die 100m dogters o.17 gewen met ‘n tyd van 12,28 sekonde.  Sy het met hierdie wentyd die Oos Kaap...

Karoo Gala
Post

Karoo Gala

Na afloop van Hoër Volkskool se suksesverhaal by die interskolegala, het ons ook die karoogala hier in die hartjie van die karoo by ons binnenshuise swembad, aangebied. Die son het neergebrand, maar gelukkig het niemand sonsteek opgedoen nie! Gill College, Cradock Hoërskool, union High, Hoër Volkskool en Hoër Landbouskool Marlow het aan die hoërskole afdeling deelgeneem. Die rekords...

Uitnodigingsgala
Post

Uitnodigingsgala

Verlede Vrydagaand het 5 van Hoër Volkskool se swemmers deelgeneem aan ‘n uitnodigingsgala te Port-Elizabeth. Hierdie gala word gehou na afloop van B-groep gala’s wat gedurende die seisoen gehou word en die top 8 in elke item word dan genooi na die top 8 gala.Ons kon altesaam 10 medaljes inpalm. Foto: Dané Thiart wen ‘n...

Interskole Gala
Post

Interskole Gala

Die afgelope twee weke is die Interskole gala gala tussen die Volkskole en Union aangebied by Hoër Volkskool se binnenshuise swembad. Die dag het goed begin en Hoër Volkskool kon met ‘n uitstekende spanpoging daarin slaag om die spanbeker huistoe te bring met ‘n totaal van 410 punte teenoor UHS se 321 punte.  Verskeie rekords het die...

SARAH BAARTMAN ATLETIEKSPAN
Post

SARAH BAARTMAN ATLETIEKSPAN

Die volgende Hoër Volkskool atlete is opgeneem in die Sarah Baartman Atletiekspan.  Die atlete sal deelneem aan die Oos Kaap Hoërskole Atletiekkampioenskappe 5 – 7 Maart 2020 in Oos Londen. Tiané Lombard                                   Gewigstoot en Diskus, D o.19 Fransené Joubert                                Spiesgooi, D o.19 Marion de Boer                                   800m en 1500m, D o.17 Dané Thiart                                         Gewigstoot, D o.17...

BEDRYWIGE TENNIS WEEK VIR HVS
Post

BEDRYWIGE TENNIS WEEK VIR HVS

Die tennisspelers van Hoër Volkskool het ‘n baie bedrywige week agter die rug.  In die Somerliga het die eerste seunspan met Wheatlands kragte gemeet.  Wheatlands wen die wedstryd 3 – 1.  Die tweede seunspan speel teen Mountain met die besoekers wat 3 – 1 seëvier. Dinsdag het die eerste twee spanne in ‘n weg wedstryd...

SA Junior Protea Skuts
Post

SA Junior Protea Skuts

Anke en Tarien van der Westhuizen het vanaf 3  tot 8 Februarie deelgeneem aan die SAMSSA Nasionale Proewe te Bloemfontein. Albei het baie goed daar gevaar en is gekies vir die Suid-Afrikaanse Junior Proteaspan wat vanaf 1 tot 12 Julie gaan deelneem aan die Wêreld Kampioenskappe in Gideå, Swede. By die proewe het hulle die...