Category: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Matrieks afskeidsdag
Post

Matrieks afskeidsdag

Die matrieks se laaste skooldag het gesorg vir baie opwinding. Die matrieks het die skoolhoof, Mnr Theo Dörfling, ontvoer en gevange gehou vir ‘n losprys. Die matreiks het klere omgeruil vir die dag om die ontvoerders te verdoesel, wat baie mense deurmekaar gemaak het. Na vele onderhandelinge is daar ooreengekom dat die hoof teruggebring sou...

Erekleure
Post

Erekleure

Hoër Volkskool gee erkenning aan leerders wat bo-gemiddeld presteer op die gebied waarin elkeen uitsonderlik goed gevaar het. Die volgende leerlinge het gped gevaar en erekleure verdien: Juryna Fourie: Kultuur en Boogskiet, Riclin Niemand: Rugby, Dillon Stannard: Silhouet skiet, Linda Lötter: Gr 12 Akademie, Victor Dercksen:   Silhouet skiet, Devan Nel: Rugby, Sanmari de Goede: Boogskiet, ...

Akademiese Top 10
Post

Akademiese Top 10

Aan die einde van elke kwartaal, wys Hoër Volkskool ons top tien slimkoppe in elke graad aan. Die volgende leerlinge beklee die eerste klasposisie na afloop van die derde kwartaal: Petrone Fourie (gr 10), Juryna Fourie (gr 11), Pierre van der Merwe (Gr 12), Chloe Stannard (gr 9) en Zenke Enslin (gr 8).

HVS Team Versace
Post

HVS Team Versace

Elke jaar neem die gr 12’s deel aan die Intermatriektoernooi. Hierdie jaar was die kompetisie baie straf en die matrieks moes hard baklei vir die beker. Die span wat op die einde van die dag as die wenners uit die stryd getree het, was die Team Versace. Carla Fourie,  Zak van der Merwe (Kaptein), Cameron...

WOW Spelfees
Post

WOW Spelfees

Hoër Volkskool neem elke jaar deel aan die WOW-Spelfees en van ons leerlinge het deurgedring en aan die Provinsiale rondte deelgeneem. Ongelukkig het nie een van ons spellers verder as Provinsiaal gevorder nie, maar het steeds baie goed gedoen. Vlnr: Elnè Adams, Zenke Enslin, Jeffson Arends, Shamika van Rooyen, Elnè Marx en Lara Muller (afwesig...

Tweetaligheid
Post

Tweetaligheid

Omdat Hoër Volkskool ‘n Afrikaans Mediumskool is, probeer ons steeds om ons leerders die geleentheid te gee om hul staal in Engels te wys. ‘n Paar van ons leerlinge neem elke jaar deel aan die tweetaligheidseksamen en die volgende leerlinge het die eksamen in 2019 suksesvol voltooi: Astrid Langeveldt, Jorinda Gouws,  Caitlin du Preez,  Linda...

HVS Boogskiet
Post

HVS Boogskiet

Van Hoër Volkskool se boogskuts het aan die Nasionale Kampioenskappe in Witbank deelgeneem. Tydens die Bullseye wedstryd het HVS ‘n algehele twaalfde plek uit 18 skole behaal en in die 3D kompetisie het ons ‘n agtiende plek uit 30 spanne behaal. Sewe van hierdie skuts het aan die interprovinsiale ook in Witbank deelgeneem as deel...

HVS Skiet
Post

HVS Skiet

Die volgende leerlinge het deelgeneem aan die SAMSSA Nasionale  Silhoetskiet Kampioenskappe. Andrew Schoeman (gr8) neem 0.14 deel en verower ses goue medaljes. Dillon Stannard het deelgeneem en ‘n paar goeie plekke behaal, Victor Dercksen (gr8) neem 0.20 deel en wen een goue medalje. Anke van der Westhuizen (gr11) neem ook 0.20 deel en wen vier...

September vakansie rugby
Post

September vakansie rugby

Riclin Niemand is gekies vir die OP 0.17 Sewe’s span. Hul het tydens die September-vakansie aan die Nasionale Sewe’s Toernooi deelgeneem in Welkom. Die span het eers aan poel-wedstryde deelgeneem en het tot by die semi-finale rondte gevorder. Hier het hul uitgespeel vir derde en vierde plek teen SWD en verloor ongelukkig die wedstryd 19...

Karoo Eistedfodd
Post

Karoo Eistedfodd

Tydens die jaarlikse Karoo Eistedfodd wat in De aar aangebied word, het Hoër Volkskool baie goed gevaar. Daar is deelgeneem aan ‘n wye verskeidenheid van kategorieë en ons kultuurdiere het hul eie verwagtinge oortref! Van die uitslae is as volg: Agter: Kaylene September (Groepdans Silwer),  Bianca Naude (Sang Goud), Petrone Fourie (Spraak en drama goud,...