16-05-2026 HVS vs Framesby | St Dominic's Priory
HVS Hokkie 1ste
St Dominic's Priory
3
1
Die o.16-span het met ’n indrukwekkende 4-0 oorwinning afgesluit. Die tweedespan het in ’n spannende wedstryd teen die o.14-span net-net 2-3 verloor, terwyl die eerstespan ’n mooi 3-1 oorwinning behaal het.