HVS Netbal 1ste vs Oudtshoorn Netbal 1ste

23-05-2026
HVS vs Hoërskool Oudtshoorn
HVS Netbal 1ste
HVS Netbal 1ste
Oudtshoorn Netbal 1ste
Oudtshoorn Netbal 1ste
38
19
  • Die netbalspanne het met vasbyt gespeel en waardevolle wedstrydervaring opgedoen.
  • Die o.18B-span wen 26-9 en die o.18A-span wys hul klas met ’n sterk 38-19 oorwinning.