HVS Hokkie 1ste vs Aliwal Noord Hokkie 1ste

24-06-2026
HVS vs Aliwal Noord 2026
HVS Hokkie 1ste
HVS Hokkie 1ste
Aliwal Noord Hokkie 1ste
Aliwal Noord Hokkie 1ste
2
0
Op die grasveld het die hokkie se o.16A-span uitgeblink met 'n uitstekende 10–0-oorwinning, terwyl die eerstespan ook hul wedstryd met 2–0 gewen het.