Die eerste rondte-uitslae van die Proverto Nasionale Hoërskoololimpiade is bekend, en ons is trots op ons leerders se uitstekende prestasies.
Die inskrywingsfooi bied toegang tot die Rekeningkunde-, Besigheidstudies- en Ekonomie-vraestelle, asook die uitdagende UJ FIMO (Financial Investment Management Olympiad).
Hierdie groep talentvolle Rekeningkunde-kandidate het almal deurgedring na die tweede rondte. Nushaan, wat nie Besigheidstudies as vak
