Nasionale Landsdienskamp

Nasionale Landsdienskamp

Baie geluk aan Luandré Rademan, wat tydens die Provinsiale Landsdienskamp op Skietfontein gekies is om die Oos-Kaap by die Nasionale Landsdienskamp in Desember te verteenwoordig.

Hy is boonop aangewys as die junior hoërskole se leier van die Oos-Kaap vir die nasionale kamp – ‘n besondere eer wat sy leierskap en toewyding weerspieël.

Baie geluk, Luandré! Volkskool is trots op jou en wens jou alle sterkte toe vir die nasionale kamp