HVS Hokkie 1ste vs Gill Kollege Hokkie 1ste

01-08-2026
HVS vs Gill Kollege 2026
HVS Hokkie 1ste
HVS Hokkie 1ste
Gill Kollege Hokkie 1ste
Gill Kollege Hokkie 1ste
5
0
Twee spanne, twee oorwinnings! Volkskool se hokkiespanne het vandag die sportnaweek teen Gill College op die beste moontlike manier afgeskop. Ons 0.16A-span het 'n uitstekende oorwinning van 4-0 behaal, waarna die eerstespan die dag met nog 'n indrukwekkende 5-0 sege afgesluit het. Baie geluk aan albei spanne en hul afrigters met hierdie sterk begin. Julle harde werk en toewyding wys op die veld. Die maroenhart klop sterk – mag die res van die naweek net so suksesvol wees. Sterkte aan al ons spanne waarvoor aksie nog wag!