20/08/202626/08/20262026 / NuusberigteLeerlingraad 2027 Baie geluk aan die Leerlingraad van 2027! Julle is gekies om ’n belangrike rol in ons skool te speel. Mag julle hierdie geleentheid met trots, verantwoordelikheid en leierskap aanpak. Ons sien uit na alles wat julle as span gaan bereik!