Karoo Redenaars

Karoo Redenaars

Hoër Volkskool het vandag aan die Karoo Redenaars 2026 deelgeneem, aangebied deur Hoër Landbouskool Marlow.
Leerders van Hoërskool Marlow, Hoërskool Cradock, Gill College, Hoërskool Burgersdorp en Aliwal-Noord het aan die kompetisie deelgeneem.

Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons redenaars en veral op die uitslae wat hulle behaal het:

Juniors
🥇 Lisa du Toit – eerste plek
🥈 Drian Gildenhuys – tweede plek

Seniors
🥇 Mikha Enslin – eerste plek
🥈 Pieter Fourie – tweede plek
🥉 Mia Prinsloo – derde plek

Wat ‘n besonderse prestasie! Baie geluk aan elke leerder wat Hoër Volkskool se naam met trots verteenwoordig het.