Karnaval by Volkskool

Karnaval by Volkskool

Wat ’n lekker naweek! Baie dankie aan Fun4u FunFair wat ons skoolterrein met liggies, lag en ’n goeie dosis adrenalien gevul het.

Dankie aan elkeen wat kom ondersteun het en gehelp het om die karnaval so ’n besonderse geleentheid te maak. Die skoolterrein het behoorlik gegons van opgewondenheid en vrolikheid!