Senior Prysuitdeling 2026

Senior Prysuitdeling 2026

Agter elke prestasie lê harde werk, deursettingsvermoë en trots.

Vandag vier ons die senior Volksies wat in 2026 hul merk gemaak het.

Senior Akademiepryse

Graad 10

Sarah van Eeden – eerste in die graad

• Professor Dorothea van Zyl-prys – Afrikaans Huistaal

• Mynhardt/Steyn Konstruksie-beker – English FAL

• Troskie-familieprys – Tweetaligheid

• HVS-beker – Wiskunde

• Standerd 10-klas van 1999-beker

• PSG Wealth and Financial Planning-prys

Hestri Pearson – tweede in die graad

• Pietersen-wisseltrofee – beste in Rekeningkunde

• Gerber, Botha en Gowar-prys

Ruben Fick – derde in die graad

• Greyling-trofee – beste in Wiskundige Geletterdheid

• Compu-Serve-trofee – beste in RTT

Graad 11

Elné Viljoen – eerste in die graad

• Schoeman-familiebeker – Wiskunde

• HVS-trofee – Fisiese Wetenskap

• Septima Peyper-trofee – Lewenswetenskap

• Pietersen-wisseltrofee

• Gerber, Botha en Gowar-prys – Rekeningkunde

• Standerd 10-klas van 1950-beker

• PSG Wealth and Financial Planning-prys

Kate-Lynn Kruger – tweede in die graad

• Erekleure – Akademie (Graad 10)

Mia Prinsloo – derde in die graad

• Professor Dorothea van Zyl-prys – beste in Afrikaans Huistaal

Jayde Minnies – vierde in die graad

• Erekleure – Akademie (Graad 10)

• Compu-Serve-trofee

• FNB-trofee – beste in RTT

Ethan Myburgh

• Rautenbach-trofee – beste in Wiskundige Geletterdheid

Jako Steynberg

• VLV-trofee – beste in Landbouwetenskap

Graad 12

Zenobia Homveld – eerste in die graad

• Erekleure – Akademie (Graad 11 en 12)

• Dawid van Rooyen-beker

• Rapportryersprys

• Professor Dorothea van Zyl-prys – Afrikaans

• PSG Wealth and Financial Planning-prys

• Rapportryersprys – Fisiese Wetenskap

• Tersius Dippenaar-beker – Lewenswetenskap

• Pietersen-wisseltrofee

• Gerber, Botha en Gowar-prys – Rekeningkunde

• Theron-familietrofee – Dux-leerder van die skool

Charl Conradie – tweede in die graad

• Erekleure – Akademie (Graad 12)

• Compu-Serve-trofee

• Heinrich Hancke-trofee – beste in RTT

Cara Nel – derde in die graad

• Erekleure – Akademie (Graad 11 en 12)

Marlie Nel

• HVS-beker – beste in Wiskundige Geletterdheid

Max-zane Janse van Vuuren

• Stef Vermeulen-prys – Besigheidstudies

Jozelle Calitz

• HC Viljoen-beker

• Theo Botha-gedenktrofee – Landbou

Mikha Enslin

• Erekleure – Akademie (Graad 11 en 12)

• MC Cronje-beker – beste in English

• Edwards-beker – Tweetaligheid

• HVS-beker – beste in IGO

Venique Meyer

• GRT Hardware and Building Supplies-prys

• Erekleure – Akademie (Graad 11)

• Hennie en Amanda van Rooyen-trofee – beste in Toerisme

ALGEMENE TOEKENNINGS

Zenobia Homveld

• HVS Ondersteunersklub-toekenning – vir ’n verdienstelike leerder vir verdere studie.

Stefano Naudé

• Harry du Plessis-gedenkprys – Klas van 1965: Persoonlikheid van die skool.

Cara Nel

• Tissa Eybers-prys – vir die dogter wat deur haar karaktereienskappe, leierskap en sportmangees die meeste tot die gesonde gees van die skool bygedra het.

Hannes van der Merwe

• George Eybers-prys – vir die seun wat deur sy karaktereienskappe, leierskap en sportmangees die meeste tot die gesonde gees van die skool bygedra het.

Ilzé Vorster

• WAY-prys – vir die skolier wat deur karakter, leierskap en sportmangees die meeste tot die gesonde gees van die skool bygedra het.

Jean van Wyngaard

• Paul Avenant-trofee – Ambassadeur van die Jaar. Hy verteenwoordig Suid-Afrika en Hoër Volkskool by wêreldkampioenskappe in skopboks en sportboks.

SKOOLHOOF SE PRESTIGE-TOEKENNINGS

Monique Nell

• Word aangewys as die mees belowende klopdanser tydens ’n dansfees.

Erik Swanepoel

• Neem gedurende sy hoërskoolloopbaan aan verskeie uitdagende internasionale veldmotorfietswedrenne deel.

Izienne Pienaar

• Verteenwoordig die Oos-Kaapse netbalspan tydens die Nasionale Interprovinsiale Toernooi en word by twee geleenthede as Speler van die Wedstryd aangewys.

Mikha Enslin

• Neem aan ’n nasionale redenaarskompetisie deel en behaal ’n eerste plek.

Nushaan Beyers

• Behaal ’n derde plek tydens die Nasionale Boogskiet-interprovinsiale kompetisie.

Alecia Louw

• Word ingesluit in die OP o.18-hokkiespan wat tydens die Interprovinsiale Toernooi ’n derde plek behaal.

Kate-Lynn Kruger

• Neem aan die SA Junior Nasionale Swemkampioenskappe deel en verbeter haar persoonlike beste tye in al sewe items waaraan sy deelneem.

Marli Fourie

• Word ingesluit in die Junior Protea-ruiterkunsspan.

Jean van Wyngaard

• Ontvang Protea-kleure in gemengde gevegskuns.

TOP-SPORTTOEKENNINGS

Marli Fourie

• Dawid Botha-wisseltrofee – vir die beste prestasie deur ’n dogter in ’n sportsoort wat nie deur die skool aangebied word nie. Sy neem as lid van die Junior Protea-ruiterkunsspan aan ’n toets teen die VSA deel en behaal ’n goue medalje in vyfgang.

Jean van Wyngaard

• Petrus Theron-gedenktrofee – vir die beste prestasie deur ’n seun in ’n sportsoort wat nie deur die skool aangebied word nie. Hy ontvang Protea-kleure nadat hy in Oktober 2025 aan die wêreldbyeenkoms in skopboks deelneem, waar hy vierde in Continuous Fighting en vyfde in Points Fighting eindig. In April 2026 behaal hy ’n derde plek in sportboks by die wêreldkampioenskap vir Ring Kontak Gevegkuns.

Alecia Louw

• Jo-Ane Nell-beker – vir die dogter wat die beste in ’n skoolsport presteer het. Sy verteenwoordig die OP o.18-hokkiespan wat ’n bronsmedalje tydens die Nasionale Interprovinsiale Toernooi verower.

Nushaan Beyers

• Jo-Ane Nell-beker – vir die dogter wat die beste in ’n skoolsport presteer het. Sy verteenwoordig die Oos-Kaapse boogskietspan tydens die Nasionale Interprovinsiale Toernooi en behaal ’n derde plek.

Kate-Lynn Kruger

• Jo-Ane Nell-beker – vir die dogter wat die beste in ’n skoolsport presteer het. Sy behaal ’n derde plek in die 200 m-borsslag by die SA Junior Nasionale Swemkampioenskappe.

Vincent Pienaar

• Derick van Zyl-trofee – vir die seun wat die beste in ’n skoolsport presteer het. Hy neem aan die SA-atletiekbyeenkoms deel.

Sarah van Eeden

• Naudé-wisseltrofee – vir die veelsydigste sportvrou. Sy is lid van die eerste tennisspan en eerste hokkiespan en ontvang erekleure vir tweekamp.

Rudolph-Hein van Eeden

• Van Schalkwyk-familie-wisseltrofee – vir die veelsydigste sportman. Hy neem aan atletiek, swem en tweekamp deel, speel tennis vir die skool se eerste span en is lid van die eerste rugbyspan.

Mikha Enslin

• Willie Odendaal-trofee – vir die veelsydigste Graad 12-leerder wat gedurende Graad 11 en 12 bogemiddeld op die gebied van kultuur, sport en akademie presteer het. Mikha was ’n VCSV-kringleier, behaal ’n eerste plek in ’n nasionale redenaarskompetisie, ontvang erekleure vir boogskiet as lid van die Oos-Kaapse span in Graad 11 en 12, en voldoen aan die vereistes vir akademiese erekleure in Graad 11 en 12.