Author: admin

Home / admin
HVS se hoofseun sing
Post

HVS se hoofseun sing

Rikus Kleyn het verlede kwartaal aan Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem. Elke deelnemer het toegang gekry tot ’n spesiale, eksklusiewe meesterklas, waarin ’n professionele vermaakkunstenaar praktiese raad deel en jou help om vir jou optrede voor te berei. Beoordeling was deur sterre in die kunste- en vermaakbedryf gedoen.  Vir die sang afdeling, waaraan Rikus deelgeneem het, kon...

HVS Dans-Eksamen
Post

HVS Dans-Eksamen

1 en 2 November het dansers van die Chinelle School of Dance deelgeneem aan ‘n dans-eksamen, gebasseer op die danssillabus wat hul die jaar voltooi het.Die eksaminator Me. René Ferreira, wie ook ‘n dansstudio het en self meer as 30 jaar ondervinding het in dansafrigting in die ‘Modern,Tap & Contemporary’ afdelings Die volgende dansers van...

Geloofsbelydenis
Post

Geloofsbelydenis

Vyf van Hoër Volkskool se leerders het die afgelope naweek húl geloofsbelydenis in die pragtige NG Kerk Graaff-Reinet afgelê. Dit was ‘n baie spesiale geleentheid vir hierdie nuwe lidmate.Baie geluk. FotoVoor: Micayla Williamson, ds. Johan Ekkerd, Casper BekkerAgter: Tiaan Fourie, Malan Meyer, Jean-Pierre Theron en Jayden Odendaal (UHS)

Weppie Preppie Konsert
Post

Weppie Preppie Konsert

Weppie Preppie bied binnekort ‘n konsert aan. Die voorbereidings het ‘n ekstra hupstoot gekry, danksy ‘n oud-Weppie Preppie-leerder wat help met die konsert.Temzynne Juries se skooldae het jare gelede in Weppie Preppie begin. Sy hou baie van toneelopvoerings en het tydens haar skoolloopbaan aan talle Eisteddfodd kompetisies deelgeneem. Tussen die studies vir haar eindeksamen en...

Vakature – Bemarker
Post

Vakature – Bemarker

Volkskool Graaff-Reinet benodig die kundigheid van ‘n dinamiese en toegewysde BEMARKER. Hier is jou kans om deel te word van dié top Afrikaanse, plattelandse skole in Graaff-Reinet:

Graaff-Reinet Camdeboo Uithourit
Post

Graaff-Reinet Camdeboo Uithourit

Lehan De Beer, ‘n graad 10-leerder van Hoër Volkskool, het verlede naweek aan die uithourit wat in die Camdeboo SANParks in Graaff-Reinet gehou is, deelgeneem. Al die roetes is in die park, tussen die wild, gery.Daar was verskeie afstande, vanaf 26 km tot 120 km. Lehan moes 40 km onderskeidelik op Vrydag en Saterdag, op...

Perdry
Post

Perdry

Drie ruiters van Hoër Volkskool het die afgelope naweek aan die Vrystaat Saalperd Streekskou wat te Philippolis aangebied is, deelgeneem.Die ruiters het teen die Vrystaat Subuniespan aan ‘n Saddle Seat ruiterkunskompetisie deelgeneem.Uitslae is as volg:Driegang:

Jaarafsluiting Rugby
Post

Jaarafsluiting Rugby

2024 se rugbyseisoen het op ‘n hoogtepunt geëindig, toe die eerste rugbyspan verlede week tydens ‘n heerlike kuieraand by The Coldstream Restaurant, die jaar kon afsluit. Vanjaar se eerste rugbyspan het van die staanspoor af gewys wat dit is om as ‘n SPAN te speel. Spanlede het mekaar vertrou, mekaar ondersteun en bo alles as...

Hokkie
Post

Hokkie

Op 11 – 12 Oktober het Hoër Volkskool se o.16 hokkiespan na Burgersdorp gereis en aan hul 6-aan-‘n-kant hokkietoernooi deelgeneem. Die toernooi was vir eerste hokkiespanne. Ons o.16’s het nie een oomblik vir die ouer spanne terug gestaan nie en het hul pad tot in die semi-finale oop gespeel. In die semi-finale rondte het hulle...