Tydens die afgelope Protea proewe neem Zilike de Jager en Zanki Botha deel vir die OP-A ruiterkuns-spanne (6 lede elk) in beide die 3- Gang en 5- Gang afdelings. Vir die eerste keer sedert 2004 wen die OP die interprovinsiale kompetisie in beide gange. Albei hierdie ruiters ontvang dan ook goue medaljes hiervoor saam met...
Author: admin
Gideon Scheepers
Belowende reënwolke het saamgepak Donderdag 18 Januarie, net soos op 18 Januarie 1902 met die teregstelling van Gideon Scheepers. Belangstellendes uit die gemeenskap en ‘n groep leerders van Hoër Volkskool het by die herdenkingsgeleentheid van hierdie besondere militêre leier se lewe stil geword. Die skriflesing uit Psalm 91 deur Ds Johan van Vuuren het mooi...
Sottekonsert en kamp
[huge_it_gallery id=”2″] Hoër Volkskool se nuwe gr 8’s het die jaar goed begin met ‘n kamp wat deur die leerlingraad by die skool aangebied is. Bu die kamp het die gr8’s geleer oor die skoolsisteme, waar alles is en daar is ken-mekaarsessies gehou sodat almal tuis kon voel wanneer hul die eerste skooldag sou aandurf....
Swem OP Kampioenskappe
“Van die 1ste tot die 3de Desember het die top swemmers in die Oostelike Provinsie sake uitgespook in Port Elizabeth tydens die OP swem Kampioenskappe Llewellyn Crewe-Brown en sy ouer suster Lizandri Crewe-Brown het aan die ope deelgeneem. Die kompetisie was straf en het die beste uitgebring uit die twee Graaff Reinetters wat tussen hulle...
How Open and Accessible is University Research? – Find Out
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed ultrices ipsum non mattis pharetra. Integer laoreet non felis sit amet pharetra. Integer mollis eget felis non finibus. Nullam nibh mauris, fermentum vitae felis vehicula, aliquam bibendum sapien. In euismod velit vitae neque rhoncus congue. Aliquam luctus, sapien in consectetur cursus, quam urna euismod magna, sed...
Kranslegging
Op die 12de November 2017 het die twee hoofleiers van Hoër Volkskool die diens by die St James Anglican Church bygewoon saam met omtrent 50 ander mense. Die diens is gehou om hulde te bring aan die mense wat hulle lewens gegee het tydens die eerste en tweede wereldoorlog. Tydens die diens was daar n...
Where our Students does Celebrate this Summer’s Victory?
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Pellentesque fermentum massa vel enim feugiat gravida. Phasellus velit risus, euismod a lacus et.
Classes that fit your busy life and leisure
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Pellentesque fermentum massa vel enim feugiat gravida. Phasellus velit risus, euismod a lacus et.
Latest Facts, Figures and Trends in Higher Education
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Pellentesque fermentum massa vel enim feugiat gravida. Phasellus velit risus, euismod a lacus et.
Volkskool / Union Atletiek
‘n Opwindende middag se atletiek is op die spyskaart wanneer die beste atlete van Volkskool en Union mekaar op die baan aandurf. ‘n Wind wat die hoë temperatuur afgekoel het en veral die naellopers gehelp het, het bygedra tot die sukses van die dag. Die volgende byeenkomsrekords is verbeter: Naam Skool Item Ouderdom Afstand S...





