Author: admin

Home / admin
OP Platteland Tennis
Artikel

OP Platteland Tennis

Dehana van der Merwe (0.18),  Inke van der Merwe (0.14), Dane Thiart (0.16), Lliam van Heerden (0.14) en Petri van der Merwe (0.14) is gekies vir die OP Platteland tennisspan. Hierdie leerders presteer baie goed in hul tennis en kan verseker dopgehou word!

‘n Nuwe Tradisie
Artikel

‘n Nuwe Tradisie

Hoër Volkskool het ‘n nuwe tradisie begin waar die nuwe graad 8’s tydens ‘n saalseremonie hul baadjies mag begin dra. Die graad 8’s lê ‘n belofte af, waarna hul dan hul baadjies met trots mag dra. Elkeen het ook ‘n lapelwapen gekry as teken dat hul nou ware Volksies is. Op die eerste foto luister...

Kleure Atletiek
Artikel

Kleure Atletiek

Koue weer het nie die geesdrif by Hoër Volkskool se Kleure Atletiekbyeenkoms gedemp nie.  Sterk kompetisie in sekere items het gesorg vir opwinding en goeie prestasies.  Vyf byeenkomsrekords het in die slag gebly. Die byeenkomsrekords wat verbeter is was soos volg: Marion de Boer 1500m D/15 – 5:24,95 sek Dané Thiart Gewigstoot D/15 – 9,85...

B-Groep Gala
Artikel

B-Groep Gala

Marlien Crewe-Brown, Danè Thiart,  Llewellyn Crewe_Brown, Emile Blignaut  en Marni van der Merwe het aan die derde B-groep gala deelgeneem in Port-Elizabeth en die volgende plekke behaal: Marlien behaal ‘n tweede plek in die dogters 14 jaar. Dane neem in dieslefde ouderdomsgroep deel en behaal ‘n vierde plek vir vlinderslag, ‘n vierde plek vir Borsslag...

HVS blink uit by Tweekamp
Artikel

HVS blink uit by Tweekamp

Saterdag die 3rde Februarie was die jaarlikse Highgate Interprovinsiale Tweekamp kompetisie te Oudtshoorn. Hierdie Interprovinsiale byeenkoms is die tweede grootste in die land, met net die Suid Afrikaanse kampioenskappe wat meer atlete trek. 521 top atlete het hul provinsies verteenwoordig op beide die tartan baan en die Olimpiese swembad. Die OPspan was baie kompeterend en...

Nuwe Onderwysers
Artikel

Nuwe Onderwysers

Corle Ferreira, Erwin Ittershagen-Strauss en Christi Potgieter is drie nuwe aanstellings by Hoër Volkskool. Corle Ferreira het 2012 aan Gill College te Somerset-Oos gematrikuleer. Sy het daarna Sportwetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat studeer, met swem en swemafrigting as haar spesialiteit. Sy wil baie graag swem by Volkskool bevorder. Erwin Ittershagen-Strauss is ‘n ou...

Leerlingraad – Graad 8
Artikel

Leerlingraad – Graad 8

Die volgende nuwe gr8 leerlinge aan Hoër Volkskool is verkies tot die leerlingraad van die skool: Adriaan Fourie, Leezay Gysman, Chloe Stannard en Ruan Deysel. Ons beste wense vergesel hulle.

Erekleure Toekennings
Artikel

Erekleure Toekennings

Die volgende leerlinge het na afloop van 2017 gekwalifiseer vir erekleure. Om vir erekleure te kwalifiseer moet ‘n leerling voldoen aan hoë vereistes of buitengewone goeie prestasies behaal. Foto: Agter vlnr: Pierre van der Merwe (Akademie Gr 10), Emile Blignaut (Kultuur), Lara du Plessis (Akademie Gr 11) , Stephan Lategan (Akademie Gr 11) , Maryna...

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

Die eerste interskole boogskiet vir 2018 is in Uitenhage se binneshuise sport sentrum gehou. Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Eleizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en #D kompetisies meegeding. In die 3D het Volkskool ‘n 2de span posisie behaal met n totaal van 1254 naas HTS Daniel Pienaar met 1285. Die volgende medaljes...

OP Saalperdkampioenskappe
Artikel

OP Saalperdkampioenskappe

Marni van der Merwe het deelgeneem aan die Uniondale-skou. Die skou het gedien as die OP Saalperd Kampioenskappe asook die Nasionale Kaapse Boerperd-kampioenskappe. Manri het die volgende plekke behaal: Saalperd: Eerste in die 5-gang Kinderryperd 14 jaar en onder, vierde Kampioen 5-gang Kinderryperd. Boerperd: tweede in die 3-gang kinderryperd 11-18jaar, en tweede in die Kampioen...