Author: admin

Home / admin
Junior Leerlingraad
Post

Junior Leerlingraad

Hoër Volkskool het die leerlingraad vir die termyn 2019/2020 aangekondig. ons is baie trots op ons jong leiers! Op hierdie foto verskyn die Junior Leerlingraad, saam met Mnr Theo Dörfling, die skoolhoof.   Ruan Deysel, Lliam van Heerden, Johandre Groenewald en Tanya Nieuwoudt. Voor: Ceano Everson, Zenke Enslin, Melandrè Kombani en Chloe Stannard.

Kultuuraand
Post

Kultuuraand

‘n Besondere kultuuraand met ‘n ryke verskeidenheid is deur Hoër- en Laer Volkskool op 21 Augustus 2019 aangebied.  Daar was oomblikke van lag afgewissel met ernstige oomblikke op die verhoog.  Die gehoor het die geleentheid gekry om die talent van die leerders te bewonder en geniet. Die aand het afgeskop met ‘n grasieuse solo dansvertoning, ...

Muurbal
Post

Muurbal

Verlede week het Hoër Volkskool teen Hoërskool Middelburg muurbal gespeel. Die wedstryde het plaasgevind in Graaff-Reinet en daar is in baie goeie gees meegeding.  Hoër Volkskool se spelers het alles uitgehaal en het Middelburg verslaan met ‘n telling van 17 – 5. Hier is van die Volkskoolspelers besig om te ondersteun: Voor: Danè thiart, Injke...

Hokkie
Post

Hokkie

Die o.16 A hokkiespan van HVS het ‘n baie goeie hokkieseisoen beleef.  Hulle het 23 wedstryde gespeel waarvan hulle 19 gewen het.  Tydens die wedstryde is 66 doele aangeteken. Die kersie op die koek was die pragtige wedstryd wat hulle teen Union High School tydens interskole gespeel het en met 2 – 0 gewen het....

Boogskiet
Post

Boogskiet

Tydens die Septembervakansie word daar twee groot toernooie aangebied in Boogskiet. Die eerste toernooi is ‘n Interprovinsiale toernooi wat gevolg deur ‘n interskole toernooi. Hierdie toernooie vind albei plaas in Emalalheni, Witbank Hoër Volkskool word baie goed verteenwoordig in die Oos-Kaap HOërskole B-Span met die volgende skuts wat in die span ingesluit is: Agter: Lieben...

1954 KLAS REÜNIE
Post

1954 KLAS REÜNIE

Na vyf jaar het die destydse matriekklas van 1954 van Hoër Volkskool weereens byeengekom gedurende die Interskole naweek.    Groot opwinding het geheers met die aankoms by hulle alma mater en die funksie Donderdagaand is terdeë geniet. Prof Christo Viljoen was ‘n gasspreker tydens die saalbyeenkoms Vrydagoggend, 9 Augustus.   Vrydagaand is gesellig deurgebring met Mev Carin...

VCSV
Post

VCSV

Die naweek van 16 Augustus het Wian Vos ‘n kringleierskamp vir al die kringleiers van 2019-2020 jaar aangebied.  “Lewensveranderend” is soos een van die kringleiers dit opgesom het.  Hulle het meer oor hulself geleer, baie oor God uit Sy woord geleer en is toegerus om die vuur wat in hulle brand ook met ander te deel. ...

Karoo Eistedfodd
Post

Karoo Eistedfodd

Agter: Kaylene September (Groepdans Silwer),  Bianca Naude (Sang Goud), Petrone Fourie (Spraak en drama goud, dubbel goud en trippel goud), Annelie Viljoen (Spraak en drama, Trippel goud) Chantel van der Nest (Sang, Dubbelgoud), Chante Bosch (Groepdans Goud) Voor Romenischia Stoffels  (Groepdans Silwer)   Casey-Lee Ali  (Groepdans Silwer)Tamaryn-Lee Cross ( Sang twee items, albei dubbelgoud, asook groepdans Goud)...

Interskole 2019
Post

Interskole 2019

Hoër Volkskool het die rugby-en hokkieseisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit in 2019. Met die jaarliske interskole tussen die Volkskole en die Union-skole in Graaff-Reinet, was daar ‘n paar uitslae wat die oë laat rek het. Met Union se 100ste verjaarsdag vieringe, was diè skool die gunstelinge op elke gebied. Volkskool het egter hul nie van...

WOW Spelfees
Post

WOW Spelfees

Die volgende leerlinge het deelgeneem aan die jaarlikse WOW-spelfees wat aangebied is by Spandau Sekondêre Skool in Graaff-Reinet. Agter: Chantelle du Preez, Jeffson Arends, Danielle Grobler, Zenke Enslin, Ruan Deysel, Annelie Pieterse, Shamika van Rooyen,  Marolene Lomberg, Chandler Prins, Waydan Lodewyk Voor: Helouise van Loggerenberg, Annika Fitzgerald, Reme Vorster, Crusadia Briesies, Denovan Hoffman, Jana Muller,...