Een van ons boustene hier by HVS is om leerders aan te moedig om betrokke te raak en ‘n verskil te maak in die gemeenskap. Met beurtkrag wat meestal saans plaasvind, het HVS verneem dat daar ‘n behoefte aan lig by Huis van der Graaff bestaan. Met ons laaste “civvie” dag kon die skool genoeg...
Category: Nuusberigte
In die klaskamer
As deel van die sillabus het HVS se graad 10 Lewenswetenskapklas vandag die HART behandel. Hulle het die geleentheid gehad om aan ‘n hart te vat en selfs al die hartkamers te ondersoek. Die praktiese klas was baie interesant en die leerders het dit as ‘n aangename ondervinding beskryf.
Samesyn
Dis so klein woordjie maar die betekenis agter dit alles is asemrowend groot. Sport dien as ‘n platform vir mense om bymekaar te kom en hul land te ondersteun. Saam met nasionale trots gaan stadstrots, in on geval “dorpstrots”. Daar is ‘n sekere samesyn of kameraderie wat tussen vreemdelinge ontstaan bloot omdat hulle in dieselfde...
Landsdiens
HVS se leerders het ‘n landsdienskamp vanaf 27 Junie tot 1 Julie bygewoon. Dit was ‘n streekskamp waarvoor die landsdieners moes kwalifiseer om by te woon. Hul het aan baie aktiwiteite deelgeneem soos modderbane, hindernisbane en ‘n nagmars. Hulle het geleer om papier te maak en elkeen het ‘n leer belt gemaak. Vier van HVS...
Boogskiet
Op 23 Julie 2022 het drie van HVS se leerders aan ‘n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie skuts aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred deel. Volkskool uitslae: AAG Beyers Cronjé – GOUD JUNIOR DOGTERS Annelie Pieterse – GOUD Zulaine Mostert – BRONS JUNIOR SEUNS Freddie vd Mescht – SILWER Baie geluk...
Internasionale Boogskiet-toernooi
Annelie Pieterse (graad 12) het vanaf 1 – 3 Julie 2022 aan die Africa Genisis Archery Federation Tournament te Kimberley deelgeneem. HVS se mede-afrigter, Carol Cronjé het ook baie goed gedoen tydens die toernooi. In die Junior afdeling het Annelie individueel derde geëindig. Suid-Afrika was die algehele wenner van die toernooi en ook die wenner...
Hokkienuus
Op Woensdag, 15 Junie 2022, het HVS se eerste hokkiespan teen Brandwag in ‘n “Knockout Cup” gespeel. Dit was ‘n wedstryd wat begin het in sonskynweer, later in reën en self hael, voordat die son weer begin skyn het. Baie geluk aan ons hokkiespan wat die wedstryd met 8 – 0 gewen het. Hulle volgende...
Rugby Provinsiaal
Van ons rugbyspelers het aan die Meyer-Sauerman-toernooi deelgeneem, wat deur Hoer Volkskool aangebied is. Hierdie toernooi was die finale rondte proewe vir die onderskeie OP rugbyspanne waar ses van ons spelers tot OP spanne verkies is. L’Reese Stuurman en Jan-Theo van Tonder is verkies tot die 0.16A span, wat as die Grant Khomo-span bekend staan. Zak...
Hemelvaart
Wian Vos het by HVS ‘n hemelvaartdiens aangebied. Sy boodskap was dat ons moet onthou, God het sy seun aarde toe gestuur om vir ons sondes te sterf. Hy is weer hemel toe om ons plekkie te gaan gereed maak. Ons moet sorg dat ons elke dag kies om Hom te volg, sodat wanneer die...
Hokkie Provinsiaal
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat in die onderskeie Oostelike Provinsie hokkiespanne ingesluit is: OP o.16B hokkiespan Zanri Groenewald Kieran Bruinders OP o.18B hokkiespan Robyn Koetaan Die spelers gaan in Julie 2022 aan ‘n interprovinsiale hokkietoernooi wat in Stellenbosch aangebied word, deelneem. Baie geluk met julle insluiting in die provinsiale spanne. Foto: Zanri Groenewald,...









