Category: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Ruiterkuns
Post

Ruiterkuns

Die afgelope naweek het Tiaan Fourie deelgeneem aan die Bloem Skou. Hy het baie goed gevaar en het die volgende uitslae behaal; Vyfde in die 5-gang Kinderryperd Ruiters 16 jaar en onder Vyfde in die Parkperd Ruiters 16 jaar en onder derde in die 3-gang ruiterkuns Ruiter onder 16 jaar Derde in die 5-gang Plesierperd Ruiters 18 jaar...

Erekleure – Ruiterkuns & Gholf
Post

Erekleure – Ruiterkuns & Gholf

Die volgende leerlinge het voldoen aan die vereistes vir erekleure: Tiaan Fourie het erekleure verwerf vir sy uitstande prestasies in ruiterkuns. Johndrè Ludick het voldoen aan die vereistes om te kwalifiseer vir erekleure in Gholf. 

Erekleure toekennings
Post

Erekleure toekennings

Na afloop van die somersportseisoen, het van ons leerders uitstekend gevaar in hul onderskeie dissipilines. Die volgende atlete het erekleure ontvang vir hul besondere prestasies: Hannes van der Merwe: verteenwoordig OP by die interprovinsale Tweekamp Kampioenskappe Lliam van Heerden verteenwoordig Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse Hoerskole  Atletiek Kampioenskappe Marlien Crewe-Brown verteenwoordig OP by die Interprovinsiale tweekamp...

Netbal
Post

Netbal

Die afgelope vakansie het die Eerste Netbalspan van Hoer Volkskool na Mosselbaai vertrek en aan die Arthur Johnson Sportoernooi gaan deelneem. Daar het altesaam 20 skole aan die afrigtingskliniek en toernooi deelgeneem. Die weer was perfek vir netbal! Ons het baie goed vertoon in die meeste van ons wedstryde en het ‘n algehele 11de plek...

Boogskiet
Post

Boogskiet

Saterdag het Hoër Volkskool ‘n interskole boogskietkompetisie aangebied en 35 skuts van Hoërskool Daniël Pienaar en  Kwagga boogskietklub (Uitenhage), Susanna Fourie (Despatch) en Soul Point Archery (Jeffreysbaai) het hierheen gereis om deel te neem. Die kompetisie het in die Botaniese Sportgronde se saal plaasgevind waar twee rondtes “Bull’s Eye” binneshuis geskiet word. Die uitslae van...

Aanlyn-Jagveiling
Post

Aanlyn-Jagveiling

Ons is opgewonde om die jagpakkette vir ons jaarlikse Volkskool Graaff-Reinet Aanlyn-Jagveiling met julle te deel. Die webblad www.insamel.co.za is amper gereed vir die bie-proses. Hou dié blad dop vir meer inligting. Baie dankie aan al ons boere en borge wat hierdie geleentheid moontlik maak! Volg ons op Facebook

SPRINGBOK-JAGKOMPETISIE
Post

SPRINGBOK-JAGKOMPETISIE

Dit is amper weer tyd vir HVS se jaarlikse SPRINGBOKJAGKOMPETISIE ten bate van Huis Cronjé. ‘n Springbokram, geteel uit die genetika van Rolex (ram op die foto), sal tydens die jagkompetisie opgeveil word. Moenie die kans mis om ‘n ram met hierdie goeie genetika te bekom nie. Baie dankie aan ons borg, Hennie Barnard. Kontak...

Toeka bly koning!
Post

Toeka bly koning!

Trek jou 70’s kostuum aan en kom kuier saam op Vrydag, 13 Mei 2022 by HVS Kom herleef toeka se treffers wat ons nooit sal vergeet nie! Modyrts Musiek bring huldeblyk aan kunstenaars soos: ABBAOlivia Newton JohnBeegeesNeil DiamondPussycatFleetwood MacCarpentersChicago

HVS Top 10
Post

HVS Top 10

Die Top Tien-presteerders vir die eerste kwartaal van 2022 is as volg: GRAAD 12 Annelie Pieterse Chloé Stannard Denóvan Hoffman Marlien Crewe-Brown Marné Schoonraad Lara Muller Lieben Bekker Marli van der Merwe Anja Smit Jeffson Arends GRAAD 11 Zenke Enslin Sophia Louw Jana Neethling Cara Jansen Carli Kritzinger Elaine van Rensburg Haillé-Jade Hoffman Zoë Hattingh...