Hoër Volkskool beskik oor die volgende vakante Beheerliggaampos.
Category: Nuusberigte
Koshuisafskeid
Huis Cronjé het op Donderdag 14 Oktober 2021 hulle koshuisafskeid, met die tema “Midnight in Paris” gehou. Tydens hierdie geleentheid is die koshuiskomitee vir 2022 aangewys.VLNR: Elize de Jager (hoofdogter), Inke van der Merwe (onderhoofdogter), Marli van der Merwe, Annelie Viljoen en Melandri LombardLliam van Heerden (hoofseun) , Casper Erasmus (onderhoofseun), Marco Jooste, Marshall Kombela...
Matriekafskeid
Wie sou ooit kon dink dat die binnehof by Hoër Volkskool in ‘n sprokiewêreld verander kon word. Op 30 September 2021 was ‘n matriekafskeid vir die matriekklas aangebied. Klasmaats het in spoggerige en selfs bekende voertuie by die geleentheid opgedaag. Almal het mooi gelyk en die eregaste het op die rooi tapyt na die binnehof...
A tot 10
Leerlinge van Hoër Volkskool wat van graad 1 tot graad 12 saam in Volkskool was. Trotse oomblik! Dis ‘n einde van ‘n era, maar weer die begin van ‘n nuwe avontuur.
Hokkie
Die Karoo Hokkie Klub, onder leiding van Ina Botha, bied hierdie naweek ‘n hokkiefees by UHS se hokkieveld aan. Sterkte aan HVS se hokkiespelers wat die hokkiefees bywoon.
Leerlingraad vir Eeufeesjaar 2022
Volkskool vier in 2022 sy Eeufees. Die HVS leerlingraad wat verkies is vir hierdie besonderse jaar, is as volg: GRAAD 8 Dogters: Elizke Gouws Saré Viljoen Seuns: Cole Strydom Layton Meshilinie GRAAD 9 Dogters: Jani van der Merwe Zanri Groenewald Seuns: Juan Stannard Xander Keyser GRAAD 10 Dogters: Elaine van Rensburg Melandré Kombani Zenke Enslin...
NUWE Facebook en Instagram blaaie
Hoër Volkskool Graaff-Reinet het nuwe Facebook en Instagram blaaie. Maak seker jy VOLG en DEEL die nuwe blad om op hoogte te bly van die nuutste VOLKSIE nuus!
Tennis
Tydens ‘n provinsiale kragmeting tussen die OP en WP die afgelope naweek, het HVS se tennisspeler, Petrie van der Merwe, baie goed presteer. Hy het veertien wedstryde gespeel waarvan hy elf gewen het. Hy het net een stel enkels en twee dubbels nie gewen nie. Die toernooi se wenners was die Boland Kavaliers, gevolg deur...
Boogskiet
Leerders van HVS en LVS het verlede naweek aan die interprovinsiale boogskietkompetisie in twee afdelings deelgeneem, naamlik Laerskole en Hoërskole en afrigters Beyers en Carol Cronje het aan die Alumni-afdeling deelgeneem. Die beste skuts van HVS is Annelie Pieterse met ‘n telling van 285/300 en Lieben Bekker met 281/300. Altesaam 345 skuts het deelgeneem en...
Gladiators besoek HVS
Die Gladiators het gister weer ons skool besoek en met die graad 11 en graad 9-leerders kom gesels. Die aanbieders het vertel dat hulle self geboelie is op skool en wat hulle daaromtrent gedoen het. Hulle het ook vir ons leerders waardevolle inligting gegee, hoe om die situasie te hanteer as jy geboelie word.Ons bedank...









