Kategorie: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
2022 Hoofleiers
Artikel

2022 Hoofleiers

Leerlingraad 2022 Hoofleiers: van Links na regs: Robyn Koetaan (onderhoofmeisie), Chloe Stannard (Hoofmeisie) Ruan Deysel (Hoofseun) en GP Borcherds (Onderhoofseun)

Huis Komitee
Artikel

Huis Komitee

Huis Cronje se Huis Komitee – Hoof en onderhoofleiers Inke van der Merwe (onderhoofdogter), Elize de Jager (Hoofdogter) Lliam van Heerden (Hoofseun) en Casper Erasmus (onderhoofseun)

NAGAFLOS & STEAK-AAND
Artikel

NAGAFLOS & STEAK-AAND

In aanloop tot ons Eeufeesvieringe in 2022 bied die Volkskool Eeufeeskomitee met trots ‘n NAGAFLOS EN STEAK-AAND aan.Inskrywingsfooie is vir spanne van 2 tot 5 deelnemers en die volgende kategorieë is beskikbaar; Gr 1 – 6 | 2km – R100 Ope | 5km – R250 Ope | 10km – R400 REGISTRASIE begin om 17:00 en die...

Koshuisafskeid
Artikel

Koshuisafskeid

Huis Cronjé het op Donderdag 14 Oktober 2021 hulle koshuisafskeid, met die tema “Midnight in Paris” gehou. Tydens hierdie geleentheid is die koshuiskomitee vir 2022 aangewys.VLNR: Elize de Jager (hoofdogter), Inke van der Merwe (onderhoofdogter), Marli van der Merwe, Annelie Viljoen en Melandri LombardLliam van Heerden (hoofseun) , Casper Erasmus (onderhoofseun), Marco Jooste, Marshall Kombela...

Matriekafskeid
Artikel

Matriekafskeid

Wie sou ooit kon dink dat die binnehof by Hoër Volkskool in ‘n sprokiewêreld verander kon word. Op 30 September 2021 was ‘n matriekafskeid vir die matriekklas aangebied. Klasmaats het in spoggerige en selfs bekende voertuie by die geleentheid opgedaag. Almal het mooi gelyk en die eregaste het op die rooi tapyt na die binnehof...

A tot 10
Artikel

A tot 10

Leerlinge van Hoër Volkskool wat van graad 1 tot graad 12 saam in Volkskool was. Trotse oomblik! Dis ‘n einde van ‘n era, maar weer die begin van ‘n nuwe avontuur.

Hokkie
Artikel

Hokkie

Die Karoo Hokkie Klub, onder leiding van Ina Botha, bied hierdie naweek ‘n hokkiefees by UHS se hokkieveld aan. Sterkte aan HVS se hokkiespelers wat die hokkiefees bywoon.

Leerlingraad vir Eeufeesjaar 2022
Artikel

Leerlingraad vir Eeufeesjaar 2022

Volkskool vier in 2022 sy Eeufees. Die HVS leerlingraad wat verkies is vir hierdie besonderse jaar, is as volg: GRAAD 8 Dogters: Elizke Gouws Saré Viljoen Seuns: Cole Strydom Layton Meshilinie GRAAD 9 Dogters: Jani van der Merwe Zanri Groenewald Seuns: Juan Stannard Xander Keyser GRAAD 10 Dogters: Elaine van Rensburg Melandré Kombani Zenke Enslin...