Leerders van HVS en LVS neem tans aan virtuele kompetisies deel. Daar is vyf Oos-Kaap kompetisies waaraan hulle voor 31 Julie moet deelneem om te kwalifiseer. Eben Lötter is in LVS en skiet uitstekend vir ‘n beginnerskud. Die hoogste punt is 50/50 en Eben, Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht en John Read het dit...
Category: Nuusberigte
Hokkie 1ste XI
Baie dankie aan Jason Jacobs van Brian Bands Sports. Hy het waterbottels vir HVS se eerste hokkiespan geborg. Ons waardeer julle ondersteuning.
Top 10 Akademies
HVS het verlede Maandag tydens ‘n buitelug saalbyeenkoms die Top 10 Akademiese kandidate vir 2021 – Kwartaal 1 aangekondig. Graad 9 Xander Keyser Juan Stannard Freddie van der Mescht Adriaan Blignaut Jani van der Merwe Mark Blom Jan-Theo van Tonder Carel Erasmus Chenique Koopman Temzynee Juries Graad 8 Saré Viljoen Micke Terblanche Layton Meshilinie Iva...
Hoofleiers vir 2021
Die hoofleiers is verkies vir die jaar 2021. Die hoofseun en hoofdogter vir 2021 is Jean-Louis du Plessis en Mia du Plessis. Die tweeling was ook 2016 die hoofleiers van Laer Volkskool. Die onderhoofseun is Alwyn van der Merwe en die onderhoofdogter is Astrid Langeveldt. Ons hoop dat 2021 ‘n beter jaar sal wees vir...
ATKV – DigiKuns
Te midde van die Covid-19-pandemie, besef die ATKV opnuut dat die volhoubare ontwikkeling van kuns en kultuur kernbelangrik is vir ’n gesonde samelewing. Navorsing het herhaaldelik bewys dat kreatiwiteit positiwiteit ’n hupstoot gee. Iets waarvan ons almal – oud en jonk – nou ’n groot dosis nodig het. DigiKuns is ’n opwindende, nuwe digitale kunsplatform...
Interskole 2020
Dit is nie maklik om hiermee te bevestig dat Interskole 2020 nie kan plaasvind nie. Lees meer …
Hokkie
Na die eerste rondte hokkie proewe, het 10 van Hoër Volkskool se hokkiespelers deurgedring na die volgende rondte. Die spelers is: Agter: Mia du Plessis (0.19), Danè Thiart (0.19), Logan Ludick (0.19), Marli van der Merwe (0.16), Robin Koetaan (0.16) Voor: Kieran Bruinders (0.14), Anischka Luiters (0.14), Zanri Groenewald (0.14), Labrè Oosthuizen (0.19) en Jani van der Merwe (0.14)....
Woordfees
Hoër Volkskool se debatspan het die afgelope anweek na Stellenbosch gereis en aa die skole debatskompetisie deelgeneem. Ons neem deel aan die kategorie: Ou Besems. Ons praat tydens die eerste rondte teen Klein Nederberg met die tema: Leë blikke maak die meeste geraas. Ons dring dfeur na die tweede rondte waar ons praat teen Bloemhof...
Naweek Sport-uitslae
Die afgelope naweek was Hoër Volkskool se hokkie, rugby en 0.14 netbalspanne bedrywig. Hul het gemengde welslae behaal. Die 0.14 A en B Netbalspanne het ‘n afrigtingskliniek bygewoon te Laer Volkskool. Die kliniek is aangebied deur mnr Reg Sharp van Port Elizabeth. Die spelers het gewerk aan verdedigins- en aanvallende tegnieke en het die kliniek afgesluit met ‘n paar...








