Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Elizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en 3D kompetisies meegeding by Port Alfred Hoërskool. In die BULLSEYE kompetisie het Volkskool ‘n 1ste span posisie behaal met ‘n totaal van 2954 en die tweede plek is deur PAHS ingeneem met 2626. Met 3D kompetisie was daar nie genoeg span...
Category: Nuusberigte
Karoo Hoërskole Atletiek
Atlete van Graaff- Reinet, Aberdeen, Willowmore, Steytlerville, Jansenville, Somerset Oos, en Pearston het aan die byeenkoms deelgeneem. Die atlete van Hoër Volkskool het een en dertig eerste plekke, soos volg, behaal: Shirwan van Staden 100m S/19 10.84sek 200m S/19 22.63sek Lafras van Rooyen diskus S/19 34.60m Elandré Fourie spiesgooi S/19 27.97m Roshaan Jaftha verspring D/19...
HVS Kleuregala
Hoër Volkskool het verlede week ons jaarlikse kleuregala aangebied en dit was weereens ‘n baie groot sukses. ‘n Hele paar rekords is verbeter. Llewellyn Crewe-Brown en sy jonger sussie, Marlien Crewe-Brown het met die titels as Victor en Victrix Ludorum van die dag weggestap. Llewelyn het aan sewe items deelgeneem en al sewe se rekords...
ATKV Volksmond Jeugtak
Die nuwe bestuur vir 2018 verskyn hier saam met mnr. Gertjan Holtzhausen van Bloemfontein, ATKV Streeksbestuurder. Op die foto verskyn Annelou van der Mescht (Voorsitter), Megan Nel (Fotograaf), Justin Gafoor (Ondervoorsitter), Annelize van Gent (sekretaris), Renier Kemp (addisionele lid), Caitlin du Preez (tesourier), Gideon Muller (Klankman) en mnr. Gertjan Holtzhausen. Baie geluk en voorspoed aan...
OP Platteland Tennis
Dehana van der Merwe (0.18), Inke van der Merwe (0.14), Dane Thiart (0.16), Lliam van Heerden (0.14) en Petri van der Merwe (0.14) is gekies vir die OP Platteland tennisspan. Hierdie leerders presteer baie goed in hul tennis en kan verseker dopgehou word!
‘n Nuwe Tradisie
Hoër Volkskool het ‘n nuwe tradisie begin waar die nuwe graad 8’s tydens ‘n saalseremonie hul baadjies mag begin dra. Die graad 8’s lê ‘n belofte af, waarna hul dan hul baadjies met trots mag dra. Elkeen het ook ‘n lapelwapen gekry as teken dat hul nou ware Volksies is. Op die eerste foto luister...
Kleure Atletiek
Koue weer het nie die geesdrif by Hoër Volkskool se Kleure Atletiekbyeenkoms gedemp nie. Sterk kompetisie in sekere items het gesorg vir opwinding en goeie prestasies. Vyf byeenkomsrekords het in die slag gebly. Die byeenkomsrekords wat verbeter is was soos volg: Marion de Boer 1500m D/15 – 5:24,95 sek Dané Thiart Gewigstoot D/15 – 9,85...
B-Groep Gala
Marlien Crewe-Brown, Danè Thiart, Llewellyn Crewe_Brown, Emile Blignaut en Marni van der Merwe het aan die derde B-groep gala deelgeneem in Port-Elizabeth en die volgende plekke behaal: Marlien behaal ‘n tweede plek in die dogters 14 jaar. Dane neem in dieslefde ouderdomsgroep deel en behaal ‘n vierde plek vir vlinderslag, ‘n vierde plek vir Borsslag...
HVS blink uit by Tweekamp
Saterdag die 3rde Februarie was die jaarlikse Highgate Interprovinsiale Tweekamp kompetisie te Oudtshoorn. Hierdie Interprovinsiale byeenkoms is die tweede grootste in die land, met net die Suid Afrikaanse kampioenskappe wat meer atlete trek. 521 top atlete het hul provinsies verteenwoordig op beide die tartan baan en die Olimpiese swembad. Die OPspan was baie kompeterend en...
Nuwe Onderwysers
Corle Ferreira, Erwin Ittershagen-Strauss en Christi Potgieter is drie nuwe aanstellings by Hoër Volkskool. Corle Ferreira het 2012 aan Gill College te Somerset-Oos gematrikuleer. Sy het daarna Sportwetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat studeer, met swem en swemafrigting as haar spesialiteit. Sy wil baie graag swem by Volkskool bevorder. Erwin Ittershagen-Strauss is ‘n ou...









