HVS Hokkie 1ste vs Oudtshoorn Hokkie 1ste

Home / HVS Hokkie 1ste vs Oudtshoorn Hokkie 1ste

HVS Hokkie 1ste vs Oudtshoorn Hokkie 1ste

24-05-2025
HVS vs Oudtshoorn
HVS Hokkie 1ste
HVS Hokkie 1ste
Oudtshoorn Hokkie 1ste
Oudtshoorn Hokkie 1ste
2
0
'n Dag vol sport, gees en samehorigheid in die hart van die Klein Karoo! Rugby: - o.14: Verloor 0 – 33 - o.15: Verloor 12 – 24 - o.16: Verloor 17 – 32 - 2de span: Verloor 15 – 19 - 1ste span: Wen 28 – 10 Hokkie: - o.16A: Wen 4 – 0 - 2de span: Verloor 2 – 3 - 1ste span: Wen 2 – 0 Netbal: - o.15A: Verloor 22 – 25 - o.15B: Verloor 6 – 38 - o.16B: Wen 18 – 9 - 1ste span: Wen 25 – 16 Baie geluk aan al ons spanne – julle het karakter gewys op en van die veld af! Volksie-trots!