HVS Netbal vs Middelburg Netbal

Home / HVS Netbal vs Middelburg Netbal

HVS Netbal vs Middelburg Netbal

20-05-2025
HVS vs Middelburg
HVS Netbal
HVS Netbal
Middelburg Netbal
Middelburg Netbal
12
11

Naelbyt-netbal teen Middelburg Hoërskool.

Vanmiddag het vir ’n paar spanningsvolle oomblikke op die netbalbaan gesorg – met hittete oomblikke en gejuig. Hoër Volkskool se o.16B-netbalspan het met deursettingsvermoë en gees gespeel en verdien hul naelbyt oorwinning teen Middelburg Hoërskool. Eindtelling was 12 – 11 in Volkskool se guns. Baie geluk aan al ons netbal-dogters – julle het alles op die baan gelos en ons trots gemaak!