15-05-2026 HVS vs Framesby | St Dominic's Priory
HVS Hokkie 1ste
Framesby Hokkie 1ste
0
3
Die o.16-span het hard geveg, maar ongelukkig 2-4 verloor. Die tweedespan het 0-5 vasgeval, terwyl die derdespan met ’n uitstekende 1-0 oorwinning gespog het. Die eerstespan het sterk meegeding, maar uiteindelik 0-3 verloor.