13-03-2026 HVS vs Greg Beling Festival
HVS Hokkie 1ste
Greg Beling Hockey Festival
3
0
Volkskool se hokkiespan het hierdie naweek deelgeneem aan die Greg Beling Festival in Oos-London. Hierdie toernooi nooi spanne van reg oor Suid-Afrika en is vernoem na Greg Beling, iemand wat ’n groot liefde vir hokkie gehad het.
Uitslae:
Uitslae:
- Cambridge 3 - 0 gewen
- Jim Fouche 1 - 3 verloor
- Lilyfontein 2 - 0 gewen
- Oos Moot 3 - 4 verloor