HVS Hokkie 1ste vs Langenhoven Gim Hokkie 1ste

21-03-2026
HVS vs Langenhoven Gimnasium
HVS Hokkie 1ste
HVS Hokkie 1ste
Langenhoven Gim Hokkie 1ste
Langenhoven Gim Hokkie 1ste
0
2
Dit was 'n uitdagende naweek vir Volkskool se spanne, maar vol waardevolle lesse en wedstrydervaring.
Uitslae:
  • 1ste verloor 0 - 2
  • 2de verloor 0 - 5
  • 3de verloor 1 - 2
  • 0.16A wen 3 - 0