23-05-2026 HVS vs Hoërskool Oudtshoorn
HVS Hokkie 1ste
Oudtshoorn Hokkie 1ste
5
0
- Op die hokkieveld was daar ook groot rede vir trots.
- Die o.16’s wen 7-0, die tweedespan 3-0 en die eerstespan sluit die dag af met ’n indrukwekkende 5-0 oorwinning.