24-06-2026 HVS vs Aliwal Noord 2026
HVS Netbal 1ste
Aliwal Noord Netbal 1ste
19
21
Die netbalspanne het teen sterk teenstand te staan gekom. Veral die eerstespan het groot veggees getoon en eers laat in die wedstryd met 19–21 vasgeval. Die o.14A-span het ook goeie weerstand gebied in hul 11–18-nederlaag.