11-04-2026 HVS vs Burgersdorp 2026
HVS Netbal 1ste
Burgersdorp Netbal 1ste
10
13
Die 14B-span het baie geleer uit hul wedstryd 1–13, terwyl die 14A’s in ’n gelykop stryd net-net met 10–13 afgestaan het. Die 16B-span het ’n puik 8–0 oorwinning behaal, en die 16A’s het hard gewerk teen sterk opposisie 2–27. Die 18B-span het met ’n verdienstelike 10–10 gelykopuitslag afgesluit, en die 18A’s het tot die einde meegeding in hul wedstryd 10–13.