14-03-2026 HVS Netbal vs Kirkwood Festival
HVS Netbal 1ste
Kirkwood Festival Netbal
16
11
Al was dit ’n uitdagende dag op die baan, het die meisies hulself met trots gedra en ’n uitstekende voorbeeld van deursettingsvermoë en sportgees gestel.
Uitslae:
Uitslae:
- Port Alfred 11 -16 gewen
- Pearson 37 - 2 verloor
- Framesby 27 - 2 verloor
- Kirkwood 12 - 7 verloor