23-05-2026 HVS vs Hoërskool Oudtshoorn
HVS Netbal 1ste
Oudtshoorn Netbal 1ste
38
19
- Die netbalspanne het met vasbyt gespeel en waardevolle wedstrydervaring opgedoen.
- Die o.18B-span wen 26-9 en die o.18A-span wys hul klas met ’n sterk 38-19 oorwinning.