24-06-2026 HVS vs Aliwal Noord 2026
HVS Rugby 1ste
Aliwal Noord Rugby 1ste
42
17
Volkskool se spanne het die kwartaal op 'n positiewe noot afgesluit met goeie vertonings teen Aliwal-Noord. Die rugbyspanne het uitstekend gevaar en vier van hul vyf wedstryde gewen. Die o.14-span was besonder indrukwekkend met 'n 52–7-oorwinning, terwyl die eerstespan die dag met 'n oortuigende 42–17-sege afgesluit het.