23-05-2026 HVS vs Hoërskool Oudtshoorn
HVS Rugby 1ste
Oudtshoorn Rugby 1ste
20
10
- Die rugbyspanne het sterk vertonings gelewer. Die o.14's het hul eerste oorwinning van die seisoen behaal met 'n mooi 7 - 0 wen.
- Die o.15’s wen 12-8, die o.16’s wen 27-24 en die eerstespan sluit af met ’n sterk 20-10 oorwinning. Die tweedespan het ongelukkig 3-8 vasgeval.