Die volgende Hoër Volkskool rugbyspelers is verkies om tydens die Junie-vakansie verskillende provinsiale en nie-provinsiale spanne te verteenwoordig. Vanl links na regs: Cullen August, is verkies tot die 0.19 OP Plattelandspan wat aan die VKB Landbou toernooi gaan deelneem in Reitz, Jan-Hendrik Gouws, OP 0.15 wat in Vereeniging gaan deelneem, Devan Nel wat verkies is...
Author: admin
Redenaars
Justin Gafoor , Celine Kirstein en Linda Lötter het op 1 Junie 2018 deelgeneem aan die ATKV Redenaars semifinaal: Suid – en – Oos – Kaap te Hoërskool Outeniqua in George. Justin en Linda het deelgeneem aan die onvoorbereide toesprake vir Afrikaans Huistaal (gr10 – 12). Justin was onder die top tien in die agtste...
Huis Cronjé
Ses jaar gelede is daar ‘n nuwe koshuiskomitee verkies vir Huis Cronje. Mev. Christelle Nel was die voorsitter vir twee termyne (ses jaar). Van die eerste dag af, was die komitee se hoofdoel om die koshuis se geriewe op te gradeer. Vandag kan terug gekyk word met trots en groot dankbaarheid. Die hele koshuis is...
80 Km – Uithourit
Totale Klim: 1780m Koste: R400 – CSA Lede R435 – Nie lede van CSA Uithourit ondersteuning, Waterstasies, Karoo Verrassingspakkie
40 Km – Uithourit
Koste: R250 – Lede van CSA R285 – Nie lede van CSA -Uithourit ondersteuning, Waterstasies, Verrassingspakkie
80 Km – Challenge
Ascent: 1780m Price: R400 – CSA members R435 – non CSA members Race Support, Water tables, Karoo Goodie Bag
40 Km – Challenge
Price: R250 – CSA members R285 – non CSA members Race Support, Water tables, Karoo Goodie Bag
Springbokjag – Huis Cronje
Op Vrydag 18 Mei, het Huis Cronje – Hoër Volkskool se koshuis – in samewerking met die hoofborg van die dag, WILD OUTDOORS GRAAFF-REINET, vir die vyfde jaar ‘n baie suksesvolle Springbokjagkompetisie aangebied. Vanjaar is alle verwagtinge oortref met 23 spanne wat deelgeneem het. Die oggend het al die jagters by die VOLKSIE bymekaar gekom...
HVS steakaand
Hoër Volkskool se eerste netbalspan het tydens die April-vakansie deelgeneem aan die Arthur Johnson-sporttoernooi in Mosselbaai. Tydens hierdie toenooi is ‘n span gekies wat gedurende die September-vakansie aan ‘n netbaltoernooi in Engeland gaan deelneem. Twee van Hoër Volkskool se spelers is gekies vir hierdie span, nl. Lykita Koeberg, ‘n gr 11 leerling en Lara du...




